Modulekode | MBK 703 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Biokinetika is die praktiese toepassing van die biologiese inhoude wat in ander modules in die program aangespreek word. Dit gaan om die voorkomende geneeskunde, die rehabilitasie van abnormale “gesondheidsituasies” asook die onderhoud van ‘n gesonde lewenstyl na rehabilitasie. (3 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App